1. Hier het ons ’n sirkel gebou met ou familiefoto’s as aksent teen ’n muur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }2. Kombineer die eenvoud van wasgoedpennetjies met ’n gedetailleerde raam.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }3. Meng ou en nuwe foto’s om ’n unieke galery te skep.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }4. Die muurpapier met gedrukte raampies is beskikbaar by wallpaperinn.co.za
5. Dryfhout, houtblokkies, knyphangers en klippies is ingespan om foto’s uit te stal.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }6. Die besondere muurpapier is die perfekte agtergrond vir die hout-klampborde waarop foto’s gemonteer is.
7. Span ’n antieke buighoutstoel vir familiefoto’s in.
8. Plakkers waarin jy jou foto’s kan monteer, is oral beskikbaar.
1 – Pak van 36 rame (R399.99) Mr. Price Home
2 – Collage rame (R159.99) Mr. Price Home
3 – Wasgoedpennetjies-raam (R99.99) Mr. Price Home
4 – Erla rame (R299 elk) Country Road
5 – Studio W. houtraam (R150) Woolworths
6 – Swart raam (R299) Country Road
7 – Ekstra groot raam met koper-afwerking (R349) Country Road
8 – Oak-raam (R345) Weylandts
Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…
Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…
Genoeg vir 8 Bestanddele Tertdeeg 375 g koekmeel 2,5 ml (½…
In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…
Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi …
Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…
Hierdie webwerf gebruik koekies.