1. Hier het ons ’n sirkel gebou met ou familiefoto’s as aksent teen ’n muur.
2. Kombineer die eenvoud van wasgoedpennetjies met ’n gedetailleerde raam.
3. Meng ou en nuwe foto’s om ’n unieke galery te skep.
4. Die muurpapier met gedrukte raampies is beskikbaar by wallpaperinn.co.za
5. Dryfhout, houtblokkies, knyphangers en klippies is ingespan om foto’s uit te stal.
6. Die besondere muurpapier is die perfekte agtergrond vir die hout-klampborde waarop foto’s gemonteer is.
7. Span ’n antieke buighoutstoel vir familiefoto’s in.
8. Plakkers waarin jy jou foto’s kan monteer, is oral beskikbaar.
Produkte
1 – Pak van 36 rame (R399.99) Mr. Price Home
2 – Collage rame (R159.99) Mr. Price Home
3 – Wasgoedpennetjies-raam (R99.99) Mr. Price Home
4 – Erla rame (R299 elk) Country Road
5 – Studio W. houtraam (R150) Woolworths
6 – Swart raam (R299) Country Road
7 – Ekstra groot raam met koper-afwerking (R349) Country Road
8 – Oak-raam (R345) Weylandts