kategorieë: TrendsMode

Raak wild met Crocs se nuwe dierepatroonreeks

Wys jou wilde kant met hierdie reeks, met luiperd- en sebrapatrone. Oorspronklike Croslite™-skuimkussing sal jou gemaklik ondersteun, terwyl helder diervelpatrone jou styl ’n hupstoot gee. Verwag ‘n ruim pasvorm met Dual Crocs Comfort™ wat ‘n diep kussing en sagte gevoel met ondersteuning vir die hele dag bied. Die draaibare haakbande gee jou ‘n veilige pasvorm, of druk dit vorentoe om net jou voete in te sit en op pad te wees!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write('
'); }

Lees ook: WEN een van drie Crocs-koopbewyse ter waarde van R1 000 elk!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Reën of sonskyn, hierdie gemaklike style is maklik om aan te trek wanneer jy met die hond gaan stap en stylvol genoeg vir ‘n koffie saam met vriende en familie!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write('
'); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Mode is veelsydig en watter beter manier om die handelsmerketos van “Come As You Are”, wat diversiteit verteenwoordig, te vier as om aan individue ‘n skoen te bied wat nie net troos bring nie, maar hulle toelaat om uit te staan deur dit met Jibbitz Charms™ te verpersoonlik!

Crocs sal voortgaan om te innoveer en sal in die komende maande interessante grafika, helder afdrukke en nuwe style bekendstel!

Hoor eerste van nuwe style en kry eksklusiewe toegang – besoek www.crocssa.co.za en teken vandag vir die Crocs SA-nuusbrief in of volg hulle op sosiale media via Instagram, en Facebook.

Deel
Gepubliseer deur
Gaynor Siljeur

Onlangse plasings

Hoe om jou snyplanke skoon en kiemvry te hou

Hier is 'n paar stappe om jou snyplank behoorlik skoon te maak:   Was jou…

5 hours Gelede

7 mites oor griep

Met die griepseisoen net om die draai (April/Junie tot Augustus/September), is dit belangrik om die…

5 hours Gelede

Staatmaker-viskoekies

Genoeg vir 8 viskoekies   Bestanddele   Viskoekies: 500 g gevriesde stokvis olyfolie om mee…

8 hours Gelede

Antoinette Louw gesels oor Suidooster se nuwe feeks: “Sy vermy haar eie seer”

Dié ongewilde karakter is die bombastiese redakteur en trendsetter, Amore Meyer, wat nou die een…

12 hours Gelede

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

5 days Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.