In die bui vir ’n uitsig wat jou asem wegslaan?
Moenie die Tafelberg Kabelspoor se spesiale aanbod misloop nie – sondersondergang-kaartjies teen halfprys! Kyk hoe die ondergaande son die moederstad en die see in skemerlig baai, eet en drink iets lekkers by die Table Mountain Café of loer by die Shop at the Top in vir aandenkings.
Vra vir: Table Mountain Cableway’s 1/2 price Sunset Special tickets
Datums: 1 November tot 18 Desember 2015 en 4 Januarie tot 29 Februarie 2016
Tyd van die dag: vanaf 18.00 (6 nm)
Koste: volwassenes R120 en kinders van vier tot sewentien R57.50
Kaartjies te kry by die kabelspoor se kaartjieskantoor (Cableway’s Ticket Office)
Die kabelspoor loop slegs wanneer die weer dit toelaat.
Meer inligting by www.tablemountain.net of (021) 424 8181