Raadop met jou kinders tydens die inperking? Hier is hulp! deur Mariette Snyman. Hooffoto: iStock
Maak die lewe vir jou én jou voorskoolse of laerskoolkind makliker met voorspelbaarheid, struktuur en oulike idees vir speel wat terselfdertyd kernvaardighede bevorder. Julle skep sommer ook goeie herinneringe!
Klik op die pienk speelknoppie om te luister – dis gratis en jy kan enige tyd daarna luister.
Hier is nog lekker hulpbronne om jou kinders besig te hou
Speel met papierpoppe – druk hierdie poppies uit
Laai die lekkerste blokraaisels en woordspeletjies af
Laai hierdie inkleurboek af (dis lekker vir kinders en grootmense!)
Stervanger: ’n Verhaal vir groot kinders en grootmense
Waar om gratis boeke vir kinders af te laai
Pret, kreatiewe aktiwiteite om kinders besig te hou
Besoek ook ons susterstydskrifte, Your Family en living & loving vir die heerlikste aktiwiteite vir kinders