Ek het baie fyn hare wat vinnig olierig word. Ek was met ’n ph-gebalanseerde sjampoe en vermy opknappers. Enige raad? – Susan
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
’n Kombinasie van die regte produkte en dieet (vars vrugte en groente, vermy olierige kos omdat dit verder die olie-afskyding op jou kopvel kan beïnvloed), is noodsaaklik. Dit is belangrik om seker te maak die ph-gebalanseerde sjampoe is tussen 4.5 en 5.5 op die ph-skaal. Die meeste salonprodukte is akkuraat.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }’n Opknapper is altyd nodig. Maak seker jy wend dit net op die mid-lengtes en punte aan. Sjampoe jou hare met plat hande en moenie jou vingers gebruik nie, dit stimuleer die kopvel en sal dan meer olie afskei. ’n Mens is geneig om baie te sjampoe as jy olierige hare het, dit is egter nie nodig nie.
*Steven Phillips is ’n haarstilis en eienaar van Absolut Hair, Claremont, Kaapstad.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.