Raad vir kort ‘uitgroei’-haarstyle deur Suzanne Kotzé en Nastassia Viljoen van Tosca-salon. Foto Kiuikson/istock images
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Kort hare waarvan die styl uitgroei kan ’n irritasie wees. ’n Haarstilis wys haar planne met haar eie kort hare.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Nastassia Viljoen, haarstilis en ambassadeur vir Tosca-salonne wys watter planne sy met haar eie kort haarstyl maak. Van glansryke teruggekamde style tot speelse scrunchies wat uitgroei-kleur en selfs lang hare in jou nek meer draaglik maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hier is 5 dinge wat jy kan doen
Dit het jy nodig: Al wat jy nodig het is ’n kam! Jy kan haarsproei aanwend as jou hare nie in plek wil bly nie.
Lees ook: 6 redes hoekom jou vel slegter lyk tydens die inperking
Vir hare wat te lank is oor jou ore en in jou nek probeer hierdie gepluiskamde styl met ’n haarband (Alice band)
Dit het jy nodig: ’n kam, ’n borsel, haarwaks, hittebeskermingsproei, ’n haaryster, haarsproei en ’n haarband.
#rrWenk: As jy nie ’n haarband het nie, kan jy ook ’n klein haarserpie gebruik.
Lees ook: Kry die voorkoms: Lae bolla
Hierdie is ’n goeie styl vir hare wat nie silwerskoon is nie en is wonderlik om ’n lang kuif weg te steek.
Dit het jy nodig: Droë sjampoe of ’n tekstuursproei, haarsproei, ’n kam, pluiskam of -borsel en knippies.
Lees ook: Die een-lengte bob – vanjaar se beste haarstyl
Die scrunchie laat dit speels en prettig lyk. Gebruik ’n haarrekkie as jy nie ’n scrunchie het nie.
Dit het jy nodig: ‘scrunchie, haarknippies, hittebeskermingsproei, haaryster.
Lees ook: Maklike selfdoen-naelkuns
Nee jy het nie ’n skêr nodig vir die ‘korter’ kuif nie!
Dit het jy nodig: ’n Haarrekkie, haaryster, kam, hittebeskermingsproei, haarsproei.
Lees ook: Wat om te doen oor uitgroei-hare
Genoeg vir 4. Bestanddele 500 g vars pasta, soos tagliatelle of spaghetti 250 ml…
Om jou hond se ore skoon te maak is ’n noodsaaklike deel van sy basiese…
Bestanddele 3-4 groot rooi soetrissies, middeldeur gesny, en wit vliesies en pitte verwyder. sout…
Ons almal het een of ander slegte gewoonte. Die goeie nuus is dat jy dit…
Van speelskool na grootskool: 5 wenke deur Mariette Snyman. Foto Pixabay Om by die…
Met die strandseisoen op ons, kyk ons na die moets en moenies om te verseker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.