Raad om vrese en frustrasies tydens die inperking en COVID-19 pandemie te verminder deur Mariette Snyman
Raad om vrese en frustrasies tydens die inperking en COVID-19 pandemie te verminder
‘n Krisis soos Covid-19 hou gevaar in – maar ook geleenthede. Hier is praktiese raad om jou vrese en frustrasies te verminder en jou gereed te maak vir ‘n groeitydperk hierná.
Ons gesels met Anys Rossouw, ’n sielkundige van Pretoria. Sy gee raad hoe om hierdie tyd aan te pak.
Lees ook: Hoe om positief te bly tydens die inperking en dit as tyd vir heling en groei te sien
Klik op die pienk speelknoppie. Dis gratis en jy kan enige tyd luister.