kategorieë: Leef gesondGesondheid

Raad vir mond-en keelseertjies

Raad vir mond-en keelseertjies deur Salomé Delport

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Dit kan ’n teken van mondkanker wees maar afteuse seertjies is ’n baie meer algemene verklaring. Een uit elke vyf mense sukkel hiermee. Dit neem gewoonlik 7-10 dae voor die seertjie verdwyn.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Intussen is dit behoorlik seer en lastig. Probeer ’n keelsproei of gorrelmiddel – vra jou apteker watter een.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Navorsing wys die volgende vyf dinge is die algemeenste sondaars. Dit kan help as jy hulle regstel.

  1. Jy eet en drink skerp kosse, soos baie suur, te soet of te warm items, wat jou slymvliese beskadig en so vatbaar maak vir afteuse sere.
  2. Jy is onder te veel stres, soos gedurende eksamens, wat jou immuunstelsel afbreek en jou vatbaarder maak.
  3. Die slymvliese van jou mond en keel, wat jou behoort te beskerm, is te dun weens ’n tekort aan vitamien B12, folaat en/of yster
  4. Party vroue is meer vatbaar hiervoor in die eerste twee weke ná menstruasie.
  5. Tandepasta met sodium lauryl sulphate kan vir party mense ’n probleem wees.

Lees ook: Wat jy moet weet oor ystertekort

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 weeks Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

2 weeks Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

2 weeks Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

2 weeks Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

2 weeks Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.