Maak die meeste van klein leefspasies deur Cornel Dunn. Hooffoto deur Timothy Buck vir Unsplash. Foto’s deur Johan Wilke. Bestemming: My mooi
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Maak jou kombuis deel van jou leefkamer en vermy onnodige mure wat die plek beknop laat.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Hou jou uitstalruimtes georganiseerd en spesiaal. Belê in mooi glasflesse om jou ware in te stoor. Selfs ou koffieflesse werk goed. Leef sonder opgaar – dus klottervry.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vermy ’n kombuistoonbank en kies eerder ’n klein eetkamertafel vir atmosfeer.
Lees ook: Die beste raad vir klein leefspasies
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Gebruik jou mooi keramiekwarevir ’n fokuspunt. Dit dien dus as stoorplek en is ook ’n lus vir die oog.
Lees ook: Organiseer jou huis met stylvolle stoorplekke
Net omdat jy nie baie plek het nie, beteken nie dat van alles sentimenteel hoef ontslae te raak nie. Maak ’n hoekie vir jou gunsteling-foto’s en moet nie die vars blomme of plante vergeet nie!
Lees ook: Hou jou huis klottervry
Plaas mooi mandjies bo-op ’n losstaande kas vir ekstra stoorplek.
Lees ook: Ons 6 gunsteling-Marie Kondo-pakwenke vir jou klerekas
Selfs ’n klein slaapkamer kan met die perfekte beligting en vloerbedekking groter vertoon. Die kuns is in die detail.
Lees ook: Die beste inspirasie vir kinderkamers
Hou jou kaste netjies om chaos te vermy as jy min spasie het. Skenk jou ou klere en klere wat jy nie meer dra nie, aan liefdadigheid. Pak jou kaste netjies en skep ’n plekkie vir als.
Lees ook: 16 maklike maniere om geld op jou klerekas te spaar
Hierdie slaapkamer is nie groot nie. Tog het sy eenvoudige dekor ’n groot impak op die visuele effek van die vertrek. Die meubilering en versierings is simmetries geplaas en laat die vertrek dus groter vertoon.
Lees ook: Hoe om die 5 belangrikste beleggings vir jou huis te maak
Hierdie kas is slim ingespan in die slaapkamer. Die linne is mooi uitgestal en dien dus ’n dubbele doel. Prakties sowel as esteties!
Lees ook: Hoe om die seestyl in jou huis te skep
Span die verfkwas in om meubels te komplementeer. Hou by neutrale kleure wat die res van die ruimte komplementeer.
Lees ook: Dink pienk! 5 maniere om pienk in jou huis te gebruik
Die gesonke liggies in hierdie badkamer skep ’n gevoel van ruimte en ’n hoër plafon.
Lees ook: Immergroen Mid Century
Bring die buitekant na binne met ’n mooi balkon of klein tuin. Dit brei die area van die huis uit en laat dit groter vertoon.
Lees ook: Die jongste kombuistendense waarvan jy nou moet weet
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.