Rynaard De Goede, ’n student aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het die studente-betogings oor die #FeesMustFall-probleem op ’n positiewe manier benader deur ’n video te maak waar hy vrede en liefde in die plek van betogings, voorstel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die video, getiteld “Love overcomes”, is reeds meer as 11 000 keer op YouTube gekyk, meer as 300 000 op Facebook en meer as 10 000 gedeel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Rynaard gebruik die woorde: “Love does not cause division. Love does not label. Love does not decimate. Love knows no boundaries. Love overcomes all. #JustLove” om die video te verduidelik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die video skop af met Rynaard wat ’n naambord buite een van die klasse op kampus neersit en studente uitnooi om gratis drukkies te kry.
Kyk na die hartroerende video hier:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…
Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.