Prosciutto-worteltjies deur Vickie de Beer, bygestaan deur Gillionelle Kaba. Foto’s deur Lee Schwagele van crphotography.co.za
Prosciutto-worteltjies deur Vickie de Beer, bygestaan deur Gillionelle Kaba. Foto’s deur Lee Schwagele van crphotography.co.za
1 Voorverhit die oond tot 180 °C. Bring water tot kookpunt in ’n middelslagkastrol, geur met sout. Kook die wortels vir 3-4 min. daarin. Dreineer en laat afkoel. 2 Draai die prosciutto-lappies om elke wortel en sit op ’n bakplaat. Geur met sout en swartpeper. 3 Gooi die olyfolie oor die wortels en bak vir 15-20 min. of tot goudkleurig. Haal uit en sit warm voor.
Prosciutto-worteltjies
Serves: 6
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
Instructions