15 Julie 1992
Sy was die wêreld se mees geliefde prinses, soveel so dat daar gereken word dat sy die vrou was wat die meeste afgeneem is (deesdae staan hierdie rekord seker nie meer nie, maar in die dae van film was dit ’n stelling wat nie ligtelik opgeneem is nie). Sy was gereeld in die pers en almal het haar bewegings gevolg – van die gelukkige verhale tot al haar (en ons) hartseer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Prinses Diana het ses-en-twintig keer die voorbladstories op rooi rose gehaal, agt keer daarvan as voorbladgesig. Ons het selfs ’n uittrekplakkaat van haar en baba Prins William gehad, én patrone sodat jy soos sy kon lyk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Lees hier oor die twee prinse se laaste woorde aan hul ma en hoe sy hierdie jaar onthou sal word.
Kyk hier na die video van Diana se kleinseun, Prins George, se eerste skooldag.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kan jy uitken watter een van hierdie kleintjies is Diana as kind?
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.