Prins William en Catherine se dogtertjie, prinses Charlotte, is gister vir die eerste keer kleuterskool toe. Die twee-en-’n-halfjarige sal die Willcocks Nursery School in Londen, net ’n klipgooi van die paleis af, bywoon. Die koninklike gesin het twee foto’s gedeel waar hierdie fraai prinsessie in haar rooi jassie en skoentjies op pad is na haar eerste kleuterskooldaggie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Lees ook hier oor haar ouer broer, prins George, se eerste skooldag.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Haar ma, Catherine, het self hierdie foto’s geneem. Catherine is ’n gretige amateurfotograaf en het met koninklike konvensie gebreek met die geboorte van Charlotte deur self die eerste amptelike foto van hierdie baba te neem en vry te stel. Sedertdien het sy al verskeie amptelike foto’s van die kinders geneem en in die openbaar gedeel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Het jy geweet die koninklikes is ’n kreatiewe familie? Lees hier om meer uit te vind oor Charles se skildertalent.
Catherine het gister 36 jaar oud geword en het glo die dag saam met haar gesin gevier. Sy is swanger met haar en Prins William se derdeling, wat in April gebore sal word. Hierdie geboorte sal enkele weke plaasvind voordat Prins Harry en Meghan Markle trou Mei trou.
Lees hier en hier om meer uit te vind oor die verlowing van Meghan en Prins Harry.
Lees hier om meer uit te vind oor Koningin Elizabeth en Prins Philip se 70ste trouherdenking.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.