kategorieë: Ons menseBekendes

Prins Harry en Ed Sheeran deel video op Wêreld Geestesgesondheidsdag

Prins Harry en Ed Sheeran deel video op Wêreld Geestesgesondheidsdag deur Catherine Schenck

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Vandag is Wêreld Geestesgesondheidsdag. Om meer inligting te kry en uit te vind waar om hulp te kry, klik hier.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die Britse koninklikes is uitgesproke oor geestesgesondheid en werk daaraan om groter bewusmaking hiervoor te skep. Veral Prins Harry en Prins William fokus hierop.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Prins Harry is bekend vir sy sin vir humor – kyk net na hierdie video wat hy saam met sy ouma vir die Invictus-spele in 2016 gemaak het!

En vandag het hy weer ’n ernstige boodskap met ’n skeutjie humor gelewer saam met die sanger Ed Sheeran.

In die plasing op Instagram skryf hulle die volgende: “Beide Prins Harry en Ed Sheeran wil verseker dat jy nie net vandag na jouself kyk nie, maar elke dag, en dat jy na jou vriende en diegene om jou sal kyk. Dit is nie nodig om in stilte te ly nie – deel met ander hoe jy voel, vra hoe dit met iemand gaan en luister na hul antwoord. Wees bereidwillig om om hulp te vra wanneer jy dit nodig het en weet dat ons almal saamstaan.”

Loer hier na die video:

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.