Prins George, Prins William en Hertogin Catherine se oudste, het vandag vir die eerste keer skool toe gegaan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dié seuntjie, wat op 22 Julie vier jaar oud geword het, se pa het hom skool toe gevat. Volgens berigte is sy ma, Catherine, nog nie gesond genoeg om hulle te vergesel nie. Sy is swanger met haar derde baba en ly aan ’n toestand genaamd Hyperemesis Gravidarum.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Lees hier oor die aankondiging van Catherine se derde swangerskap
Prins William en sy seun is by die Londense skool, Thomas’s Battersea, ontmoet deur die laerskoolhoof, waarna hulle saam na sy klassie toe gestap het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Kyk net hierdie kostelike video wat aanlyn deur die Britse koerant The Guardian gedeel is:
Die koninklike gesin het ook hierdie geleentheid gebruik om foto’s te deel van Prinse William en Harry se eerste skooldae.
Deur Christa Swanepoel Dis ’n diep hartseer wat menige vrou ervaar. Elke maand, vir twee…
Hier is ’n paar doeltreffende idees om plante gesond, mooi en goed gestruktureer te laat…
Berei jouself voor vir ’n lekkerlag-saamkuiersessie tydens die vierde seisoen van kykNET se vermaaklike Kyk…
Die vlieg is seker een van die mees onwelkome kuiergaste. In Suid-Afrikaners word vliegplae deur…
Aan die stuur van die Radisson RED Waterfront se opwindende kulinêre toneel is Uitvoerende Sjef…
Hierdie webwerf gebruik koekies.