Dit is maklik om elke dag jou swart, bruin, of neutrale handsak net te gryp omdat dit veelsydig is … maar dit kan ook vervelig raak. Beweeg ’n bietjie buite jou gemaksone en belê in ’n handsak met ’n interresante motief of kleur. Jy hoef nie heeltemal oorboord te gaan met ’n handsak wat elke kleur van die reënboog bevat nie, prettige handsakke kan ook modieus wees.
Hierdie is ons gunstelinge vir die seisoen …