Krapkaart vir reis
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Gedink wêreldkaarte lyk almal dieselfde? Moenie glo nie!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }MapStudio se interaktiewe World Scratch Map is ‘n pretmanier vir reisentoesiaste, gesinne en selfs kollegas om meer oor bestemmings en geografie te leer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Hierdie kleurvolle reusekaart is bedek met ‘n silwer lagie wat afgekrap kan word om vlae, stede en die name van oseane bloot te lê. Jy kan dit as ‘n visuele “bucket list” gebruik, of om die plekke wat jy al besoek het aan te dui.
Die kaart kom in ‘n silinder en kos R195.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Bestellings by www.mapstudio.co.za of 0860 10 50 50– Tot 30 Junie 2014 is daar ’n spesiale aanbod van R100 per kaart.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.