Praktiese wenke vir angstigheid en uitbranding deur Mariette Snyman
Praktiese wenke vir angstigheid en uitbranding
In ons veeleisende wêreld kan jy maklik op die punt kom waar jy voel álles raak net te veel. Wat moet jy maak as jy – of iemand na aan jou – so voel? Ons het die beste raad gekry …
Hoor hier wat Dr. Wilmien Human, kliniese sielkundige en senior dosent aan die Universiteit Wes-Kaap, se raad is.
Kontak haar gerus by [email protected]
Jy kan ook hulp kry by SADAG – klik hier