Pootjie jou skoene jou wanneer jy bestuur? deur Anet Schoeman
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Navorsing wat die Britse AA gedoen het, het gewys dat meer as ’n kwart van bestuurders probleme met hul skoeisel het.
Plakkies haak aan die vloermatjie as jy die koppelaar, rem of versneller los. Die buigbare sool gee jou ook nie genoeg hefboomkrag om met krag te rem nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }20% van vroue ervaar probleme het hoë hakke, maar die meerderheid het gesê hulle hou ’n paar plat skoene in die motor waarmee hulle bestuur. Moenie die hakskoene onder jou voete laat lê waar dit onder pedale kan inrol nie.
Hou ’n lap in die motor waarmee jy nat skoene se sole kan afdroog wanneer dit reën sodat jou skoene nie van die pedale afglip nie.
In Suid-Afrika is daar geen wetgewing oor skoene vir bestuurders nie, maar toe skoene bly die beste opsie. Skoene met leersole is ’n goeie keuse en oefenskoene is ook ’n wenner.
Dit kan selfs jou voete in minder ernstige botsings beskerm.
Lees ook:
11 tekens wat wys dis tyd om stil te hou en te rus wanneer jy bestuur
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…
Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…
1 Eet stadig Die praktyk van hara hachi bu hou die mense van Okinawa…
Hierdie webwerf gebruik koekies.