Pomelo’s kan die opname van meer as tagtig verskillende medisynes drasties verbeter. Een pil saam met ’n glasie pomelosap kan dus so sterk soos twintig pille wees, wat neerkom op ’n algehele oordosis. Seville-lemoene en lemmetjies kan dieselfde effek hê, hoewel ligter. David Bailey, die Kanadese apteker wat dié verskynsel in die jare negentig die eerste keer opgemerk het, sê die pille wat probleme veroorsaak, is meestal dié wat deur die ensiem P4503A4 afgebreek (metabolized) word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Bly weg van pomelo’s as jy op die volgende medikasies is:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dié lys is onvolledig, maar jy kan self gaan kyk of jou pille deur hierdie ensiem gemetaboliseer word: dit staan op die pamflet onder “Farmakologiese werking” of “Kliniese farmakologie”. Of vra jou apteker om dit na te gaan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Lees ook: Wat is die reëls vir die veilige gebruik van aanvullings?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…
Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…
Bestanddele 500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…
Iemand het uiteindelik kykNET se miljoenrandvraag op die gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? beantwoord. …
Maak werk van dié kwessies en kry weer woema terug! #rrTussenOns
Die huidige Mej. Suid-Afrika, Mia le Roux, het vandag in ’n video op sosiale media…
Hierdie webwerf gebruik koekies.