kategorieë: Kos

Pofpannekoeke

Genoeg vir 4

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • 50 g botter
  • 4 appels, geskil en in kwarte gesny
  • 45 ml (3 e) bruinsuiker
  • 5 ml (1 t) vanieljegeursel
  • 15 ml (1 e) suurlemoensap
  • 125 ml (½ k) bloubessies
  • 125 ml (½ k) frambose
  • 90 g meel
  • gerasperde skil van 1 suurlemoen
  • 30 ml (2 e) suiker
  • ’n knypie sout
  • 4 eiers, geskei
  • 180 ml (¾ k) melk
  • 125 ml (½ k) mascarponekaas vir die opdiening
  • heuning om bo-oor te drup

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Voorverhit die oond tot 220 °C. Ons het die pofpannekoeke in emaljeborde gebak, maar jy kan hulle ook in ’n oondvaste pan bak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  1. Smelt die botter in ’n middelslagpan. Voeg die appels by en braai vir 5 min. tot die skywe kleur kry. Voeg die bruinsuiker, vanieljegeursel en suurlemoensap by en braai verder oor lae hitte tot goudkleurig.
  2. Voeg die bloubessies en frambose by en roer deur die warm stroop. Hou eenkant.
  3. Meng die meel, suurlemoenskil, suiker en sout saam en maak ’n holte in die middel. Klop die eiergele en melk liggies saam en voeg stadig by die meel. Roer tot glad.
  4. Klop die eierwitte tot stywe punte vorm en vou liggies by die mengsel in.
  5. Verdeel die beslag tussen die 4 verhitte emaljeborde. Skep van die gekaramelliseerde vrugte bo-oor elk en bak vir 10-15 min. of tot goudkleurig en gepof.

Lees meer: Slaai met vrugte, parmaham & fetakaas

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

4 days Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

4 days Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

4 days Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

4 days Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

4 days Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.