Plantsakkies vir elke geleentheid

Plantsakkies kan gebruik word vir:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • Geskenke
  • Troues
  • Tafeldekor
  • Versiering in jou huis
  • Partytjies

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Hoe maak mens dit?

Sny ’n strook materiaal van 20 cm x 40 cm. Vou albei kort kante om en stik. Vou die materiaal dubbeld met twee afgewerkte kort kante op mekaar en stik die kante toe. Om die “boom”-vorm te maak, stik dwarsstiksels oor synate. Dop uit en vou boonste rant terug.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Jy maak jou eie keuse van groot en vorm en pas jou uitknipsles daarvolgens aan. Vetplante werk die beste as dit kom by so sakkie. Dit hou lank. Jy kan ’n plastiek-bakkie in die sakkie sit om te voorkom dat die grond die sakkie vuil maak. Bind ’n strik om die sakkie as dit vir ’n geskenk is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Plekke waar mooi lap gekoop kan word

  • DesignTeam
  • Skinny Laminx
  • Hertex Fabrics

Verskeidenheid van vetplantjies

  • Woestynrosies
  • Spekboom
  • Kaktus-tipe plantjies

Hierdie plantjies het min water nodig en kan ook binne jou huis oorleef.

Wanneer jou plante groot genoeg is, kan jy hulle in jou tuin plant en die sakkie weer vir ’n nuwe plantjie gebruik. Of die sakkie kan selfs gebruik word net vir ’n stoorplekkie in jou badkamer (oorstokkies, watte, grimering, toiletrolle, ens.)

Sakkies vir ’n partytjie

Hertex Fabrics

Hertex Fabrics

Hertex Fabrics

Skinny Laminx soft buckets

Design Team

Tafeldek

Deel
Gepubliseer deur
Greta Gericke

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

3 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

3 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.