kategorieë: FiksheidGesondheid

“Plank”: Die een oefening wat almal elke dag moet doen

“Plank”: Die een oefening wat almal elke dag moet doen deur Anet Schoeman.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

As jy net tyd het vir een oefening per dag, doen ’n plank. Dis die beste oefening – mits jy dit reg doen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Lees ook: Oefen vir die regte postuur

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Ons wys jou hoe om dit korrek te doen:

  • Lê plat op jou maag soos jy sou begin vir ’n opstoot.
  • Hou jou bene heupwydte uit mekaar en plaas jou elmboë onder jou skouers.
  • Stoot op tot jy op jou elmboë rus en sodat jou lyf in ’n redelike reguit lyn bly.
  • Hou aanvanklik vir tien sekondes en vermeerder gaandeweg die duurte.
  • Belangrik: Hou jou lyf reguit – jou agterstewe moenie punt in die wind staan nie en trek jou maagspiere saam sodat jou naeltjie op en in trek.

Lees ook: Hoekom swem uistekende oefening is

Hooffoto: Andrea Piacquadio vir Pexels

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.