kategorieë: GebakKos

Pistasieneut-en-bosbessie-nougat

Genoeg vir 5 stafies.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
  • 2 velle ryspapier
  • 125 ml (½ k) heuning
  • 290 g (1 ¹⁄³ k) strooisuiker
  • 30 ml (2 e) water
  • 2 eierwitte
  • 250 ml (1 k) pistasieneute, afgedop
  • 250 ml (1 k) gedroogde
  • bosbessies

Metode

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Spuit ’n 15 cm- vierkantige koekpan met kleefwerende kossproei. Sny die ryspapier so groot soos die pannetjie.

  1. Meng die heuning, suiker en water in ’n kastrolletjie.
  2. Roer oor matige hitte tot die suiker opgelos is. (Moenie dat die stroop kook voor die suiker nie heeltemal opgelos is nie.)
  3. Kook die stroop vir sowat 10 min. (maar moenie roer nie) of tot dit die hardekraak-stadium (164 ˚C) op ’n suikertermometer bereik.
  4. Klits die eierwitte in ’n hittebestande bak. Voeg die stroop geleidelik by die eierwitte terwyl jy deurentyd klits.
  5. Klits tot die mengsel dik en blink is.
  6. Roer die pistasieneute en bosbessies by.
  7. Skep die mengsel vinnig in die voorbereide koekpan. Sprei uit oor die hele pan. Sit die tweede stuk ryspapier bo-op.
  8. Laat staan vir sowat 2 uur.
  9. Doop jou mes in versiersuiker of mielieblom en sny in ewe groot stafies.

Kookkunsie

Sodra die neute en bessies ingeroer is, moet jy dit dadelik in die pan skep en uitsprei, want dit set baie vinnig.

Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

‘The Mommy Club’ se Johandri: “As dit soos hoërskooldrama voel, hou ek my afstand”

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

16 hours Gelede

Nuwe herfsspyskaart by Creation is meer as kos en wyn

Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts     Creation het ook pas by die Eat…

17 hours Gelede

Koek met sjokolade en souterige karamel

Lewer 1 groot koek   Bestanddele   Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…

18 hours Gelede

Vyf vrae aan Anna Davel oor Suidoosterfees se ‘Konsert van Hoop’

Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…

19 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Kristen Raath oor ‘Niggies’ en ma-wees op skerm

Hooffoto: Stavros Cassapis   Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…

21 hours Gelede

PAS BEKEND | Nuwe kykNET-reeks verken dramas en intriges van nuuskantoor

Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…

24 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.