1 Verhit die olie in die pan en soteer die kaneel, kardemom, lourierblare en naeltjies vir sowat 30 sek. daarin. Voeg die uie by en soteer vir 15-20 min. oor lae hitte tot goudbruin.Pilafrys
Ingredients
Instructions
2 Voeg die aftreksel en rys by en laat kook. Roer, sit die deksel op en laat vir 5 min. kook. Verlaag die hitte en laat vir nog 7-10 min. kook.
3 Haal van die hitte af en roer liggies met ’n vurk. Sit die deksel op en laat vir 5 min. staan.
4 Verwyder die heel speserye en roer die amandels by.