Pienk pap! deur Vickie de Beer
Pienk pap!
Ingredients
Instructions
~
Toe ek klein was, was ek gaande oor pienk Rice Krispies maar my ma wou dit nooit vir my koop nie. Nou het ek ’n manier gekry om pienk pap voor te sit - net op ’n heilsame manier! Maak jou eie framboosmelk, dis lekker oor enige soort pap, of drink dit net so as ’n ontbytdrankie. Quinoa is glutenvry en proteïenryk, wat beteken dis ’n goeie ontbytpapkeuse.Pienk pap! deur Vickie de Beer
Pienk pap!
Ingredients
Instructions