Eierglaseersel 1 Rol die deeg op ’n skoon, meelbestrooide werkvlak in ’n reghoek van 40 cm x 50 cm uit met die lang kant horisontaal voor jou.Piekniek-broodkrans
Ingredients
Instructions
• 1 eier en ’n knypie sout, liggies geklop
2 Pak die lappies ham eerste op die deeg, gevolg deur die kruieblare en kaasblokkies. Rol die gevulde deeg in ’n lang rol op.
3 Sit die broodrol op ’n groot bakplaat wat met bakpapier uitgevoer is.
4 Sny die rol in die lengte middeldeur sodat jy die vulsel kan sien. Hou die twee punte van die rol vas en draai die rol in teen-oorgestelde rigtings. Vou die punte saam en knyp toe.
5 Laat die brood vir 30 min. rys.
6 Voorverhit die oond tot 200 °C.
7 Smeer die broodsirkel met eierglaseersel.
8 Bak vir 25-30 min. tot goudkleurig en gaar.