Ons het almal soms ’n bietjie tyd nodig vir onsself en Jessica Anne bied jou dié maand die geleentheid om jouself te pamperlang. Haar werkswinkels handel oor wat om te dra vir jou unieke lyf, en hoe om dit te dra.
Sy bied die volgende aan tydens die geleentheid:
- Praktiese, individuele raad vir jou klerekas
- Hare- en grimeerlesse
- Manikure
- Ontbyt, tee/koffie en vonkelwyn
- ’n Geskenk van die Jessica Anne-aanlynwinkel met ’n inligtingspakkie
Sitplekke is beperk, so bespreek nou vir jou kaartjies. Klik hier
Werkswinkels vind plaas in Kaapstad en Johannesburg
Johannesburg
Datum: 9 Augustus 2017
Plek: DC Coffee Co, Rose Road, Knopjeslaagte, Midrand
Tyd: 09:00 – 12:00
Prys: R800
Besprekings: Klik hier
Kaapstad
Datum: 26 Augustus 2017
Plek: Woodlands House, Unit 11, 17 Woodlands Road, Woodstock
Tyd: 09:00 – 12:00
Prys: R800
Besprekings: Klik hier
*Die onkoste sluit in ontbyt, ’n geskenkpakkie, ’n manikuur en ’n hele nuwe voorkoms.
Meer inligting
Webwerf/ Aanlynwinkel: jessica-anne.co.za
Facebook: facebook.com/JessicAnnePage
Email: [email protected]
Instagram: instagram.com/j_essicaanne