1 Was die perskes en droog goed af. Verf elke perske deeglik met heuning en rol in die amandels. Sit eenkant. Basiese soet deeg 1 Meng die botter en suiker goed in ’n voedselverwerker. Voeg die eiers een vir een by terwyl die masjien aan is.Perskepasteitjies
Ingredients
Instructions
2 Rol die deeg dun op ’n skoon werkvlak uit wat liggies met meel bestrooi is.
3 Druk ses 12 cm-sirkels uit die deeg. Sit ’n perske in die middel van elke deegsirkel en vou heeltemal met die deeg toe.
4 Druk die deeg met jou hande om die perske sodat dit weer glad en rond is.
5 Rol die res van die deeg weer uit en sny blaartjies vir die perskes daaruit. Druk ’n kaneelstokkie in elkeen vir die stingel.
6 Plak dit met eierglaseersel vas en verf elke perske ook met die glaseersel.
7 Voorverhit die oond tot 200 °C.
8 Laat die perskes vir 30 min. in die yskas rus en strooi die suiker oor.
9 Bak vir 20-25 min. tot goudkleurig en gaar. Draai die pannetjie eenkeer om.
2 Voeg die meel by en meng tot dit net begin bymekaarkom. Keer op ’n skoon, meelbestrooide werkvlak uit.
3 Druk die deeg met jou hande bymekaar en vorm in ’n plat skyf.
4 Draai goed toe met kleefplastiek en laat vir 30 min. in die yskas rus. (Jy kan die deeg ook in die stadium vries.)