Die 40ste People’s Choice Awards is gisteraand in Los Angeles gehou. Bekendes soos Heidi Klum, Jennifer Hudson, Nina Dobrev, Ellen DeGeneres en Katy Perry was van die wenners terwyl Sandra Bullock en Justin Timberlake behoorlik die kollig gesteel het met hul aantal toekennings!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Van die groot wenners was …
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } Gunsteling fliek
Iron Man 3
Gunsteling Akteur
Johnny Depp
Gunsteling Aktrise
Sandra Bullock
Gunsteling fliekpaartjie
Sandra Bullock & George Clooney in Gravity
Gunsteling Komiese Aktrise
Sandra Bullock
Gunsteling Dramatiese fliek
Gravity
Gunsteling Dramatiese Akteur
Leo DiCaprio
Gunsteling Dramatiese Aktrise
Sandra Bullock
Gunsteling Aanbieder in ’n TV-program
Ellen DeGeneres
Gunsteling Manlike Sanger
Justin Timberlake
Gunsteling Vroulike Sanger
Demi Lovato
Gunsteling Pop-sangeres
Britney Spears
Gunsteling R&B-sanger
Justin Timberlake
Gunsteling Groep
One Direction
Gunsteling liedjie
Roar (Katy Perry)
Gunsteling Album
The 20/20 Experience (Justin Timberlake)
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.