Diaan het as hoofaktrise bedank (sy sal middel-Julie 2016 haar laaste verskyning in die sepie maak), maar sy gaan steeds deel wees van die 7de Laan-span. Sy wil meer tyd saam met haar kinders spandeer.
Diaan is ’n werk as dosent by die AFDA-kampus in Kaapstad aangebied terwyl sy haar meestersgraad in Televisie en Teater voltooi. Haar eerste prioriteit op hierdie stadium is om meer tyd saam met Olivia en Thomas (haar kinders) te spandeer. Diaan en haar man, Jody Abrahams, is baie opgewonde oor hul nuwe avontuur.
Lees ook meer oor Diaan en haar gesin hier.