Diaan Lawrenson het as hoofaktrise by 7de Laan bedank (sy het middel-Julie 2016 haar laaste verskyning in die sepie gemaak). Sy wil meer tyd saam met haar kinders spandeer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Diaan is ’n werk as dosent by die AFDA-kampus in Kaapstad aangebied terwyl sy haar meestersgraad in Televisie en Teater voltooi. Haar eerste prioriteit op hierdie stadium is om meer tyd saam met Olivia en Thomas (haar kinders) te spandeer. Diaan en haar man, Jody Abrahams, is baie opgewonde oor hul nuwe avontuur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Diaan Lawrenson is een van ons gunstelingvoorbladvroue! Ons deel haar tye saam met ons, van 2007 tot 2013.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• “Ek vrek oor sjokolade! My grootste swak is daai blou balletjies van Lindt met die donker sjokolade binne-in.”
• “Ek is mal oor Paula se energie – sy is een van daai mense wat ’n mens love to hate! Maar ek moet bieg, ek is bitter dankbaar dat sy nie my woonstelmaat is nie …”
• “Ek hou baie van die buitelewe en die natuur – moet my net nie vra om te kampeer nie. Ek is glád nie ’n happy camper nie! Goggas gee my die ritteltits en ek haat openbare badkamers.”
• “’n Kind se lewe is net soveel ryker wanneer hy saam met die ma en pa in een huis grootword,”
• “Jy weet, as ’n mens alleen is, het jy jou manier van kyk en doen, maar sodra jy iemand in jou lewe het wie se mening jy respekteer, besef jy alles wat jy dink en doen, is dalk nie so vreeslik cool nie.”
• “Ek het geleer die belangrikste ding in ’n verhouding is respek vir mekaar; jy moet ook in kontak bly met jou maat se gevoelens en behoeftes – regtig luister.”
• “You can do it your way, but my way is better!”
• “Ek sê altyd ek is eerder saam met iemand wat my passie in die lewe deel en bereid is om dinge saam met my uit te figure, as wat ek verveeld is.”
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.