~
Genoeg vir 8Deur Vickie de Beer. Foto’s deur lee schwagele www.crphotographic co.za
1. Verhit die olie in ’n kastrol oor matige hitte tot klein borreltjies begin vorm.
2. Sny die patats in die lengte in dun skyfies van sowat 1 cm breed.
3. Braai die skyfies tot goudbruin en bros. Haal uit die olie en dreineer op kombuispapier. Hou warm.