1 Meng die avo’s, basiliekruid, knoffel en suurlemoenskil en -sap in ’n voedselverwerker tot glad, of gebruik ’n stokmenger. Hou eenkant.Pasta met romerige avokado en Mexikaanse salsa
Ingredients
Instructions
2 Meng al die bestanddele vir die salsa en geur met sout.
3 Verdeel die pasta tussen 4 borde en skep lepels vol van die avosous bo-op elkeen.
4 Eindig met skeppies van die salsa en sit dadelik voor.