Dis geen verrassing dat 70% van vroue die verkeerde grootte bra dra nie. Die verkeerde bra kan jou selfbeeld en -vertroue beïnvloed, en dit is gewoonlik vroue met ’n groter borsmaat wat die verkeerde bra dra. ’n Slegte bra sal net meer aandag na die area toe trek. Wanneer jou borsarea nie ondersteun word nie, sal jou borste vinniger elastisiteit verloor en selfs nek en rugpyn veroorsaak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }The Bra Guru bied ’n gratis diens aan wat vinnig en professioneel is. Hierdie diens is beskikbaar vir alle vroue en sal verseker dat jou klere dadelik beter pas en jou gemakliker laat voel. Hulle het pragtige ingevoerde bra’s wat tot by groottes 56 en koppiegroottes k gaan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
As jou bra net nie reg pas nie of as jy enige van die volgende ervaar, is dit tyd om vir ’n professionele sessie te gaan.
Probleem 1
Die band om jou rug sit te hoog en kruip teen jou rug op. Dit is een van die mees algemene probleme wat ons ondervind. Die oplossing is dat jou rugbandjie kleiner moet wees.
Probleem 2
Jou borste bult bokant die koppies uit. Vier borste is nie die voorkoms om voor te streef nie. Los die probleem op deur ’n groter koppie-grootte te kry.
Probleem 3
Jou bra lê nie teen die vel van jou bors nie. Maak seker jou borste vul die koppies deur ’n kleiner koppie-grootte te kry.
Probleem 4
Jou borste skei nie. Jou bra is te klein as die deel tussen die koppies nie teen jou borsbeen sit nie.
Probleem 5
Jou bande glip af of grawe in jou skouers in. Jou bra-bandjies kan te groot wees of jou bra kan oud wees as die bandjies te slap is. As jy sukkel met skouers wat afwaarts beweeg, is daar nuttige bykomstighede wat kan help.
Kontak The Bra Guru by 011 268 0358, info@thebraguru.co.za of besoek die webblad by thebraguru.co.za
Bras uit die PrimaDonna reeks.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.