Deur Cornel Dunn. Hooffoto Pixabay.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Verskillende tipe beddens is beskikbaar vir alle tipe mense. Daar is beddens en matrasse vir ligte sowel as diep slapers. Daar is moderne beddens, tradisionele beddens, beddens met ekstra stoorplek en vele ander opsies. Elke bed het sy eie persoonlike stempel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
As jy hou van ’n skoon en moderne voorkoms, kies die platvorm-bed. Dit is laer teen die vloer as ’n tradisionele bed.
As dit te laag is vir jou, kies ’n basis wat effe hoër is. Die basis kan maklik oorgetrek word om dit esteties meer aantreklik te maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Vir ’n meer klassieke voorkoms, kies ’n bed met ’n kopstuk. Soms is die matras nie van die hoogste gehalte nie. Jy kan dit egter vervang met ’n beter matras. Hier is die voorkoms belangrik.
Het jy kinders en troeteldiere? Kies dan ’n laer opsie vir jou bed. Hoër beddens is meer ingerig vir volwassenes.
Dit maak nie saak wat jou voorkeure is nie, die regte bed is ’n baie belangrike keuse vir jou en jou gesin.
{Promosie} Besoek gerus Adjust4Sleep vir ’n beter nagrus. Hierdie beddens word vervaardig deur die Britse maatskappy Willowbrook. Met ondersteuning van die mediese beroepsveld is hul beddens bewys om posisionele verligting te bied aan algemene pynlike toestande soos rugpyn, artritis en breuke. Adjust4Sleep het takke in Johannesburg en Kaapstad en bied sy dienste aan meeste streke in Suid-Afrika.
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.