kategorieë: Bekendes

Paralimpiese Spele 2016: goud vir SA

Die swemmer Kevin Paul het SA se eerste goue medalje by die 2016 Paralimpiese Spele in Rio de Janeiro gewen. Hy was eerste in die 100 m-borsslag vir mans (SB9) met ’n tyd van 1:04,86.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

SA se tweede goue medalje is deur die verspringer Hilton Langenhoven (33) gewen met ’n sprong van 7.07 m in die verspring vir mans (T13).

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Langenhoven is vroeër die week gediskwalifiseer toe hy in die halfeindronde van die 400 m vir mans (T13) buite sy baan gehardloop het. Die verspring-goud het egter sy gemoed vinnig gelig. Dit is ook sy vierde goue medalje in sy Paralimpiese loopbaan.

Die naelloper Charl du Toit het sy eie wêreldrekord reeds in die uitdunronde in die 100 m vir mans (T37) gebreek in ’n tyd van 11.42 sekondes.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

du Toit hardloop sal vanmiddag (SA-tyd) saam met Fanie van der Merwe in die finale ronde van die 100 m vir mans (T37) te staan kom.

Hou ons webblad dop vir nog nuus oor die 2016 Paralimpiese Spele in Rio de Janeiro.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

35 mins Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

1 hour Gelede

Choux-kerskranse

Lewer sowat 9 kranse   Bestanddele   100 g (160 ml) koekmeel 175 ml water…

1 hour Gelede

Geroosterde aartappel-en-spek-slaai

Genoeg vir 4.   Bestanddele   6 aartappels, in wiggies gesny sout en gemaalde swartpeper…

2 hours Gelede

Vinnige salmpasta

Genoeg vir 4. Bestanddele   500 g vars pasta, soos tagliatelle of spaghetti 250 ml…

20 hours Gelede

Hoe om jou hond se ore skoon te maak

Om jou hond se ore skoon te maak is ’n noodsaaklike deel van sy basiese…

21 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.