Voorverhit die oond tot 160 °C. Kors VulselPampoenkaaskoekies
Ingredients
Instructions
1 Spuit twee diep muffinpanne met kleefwerende kossproei en voer elk met 2 strokies bakpapier uit.
2 Meng die beskuitjiekrummels, amandels en botter en geur met sout en peper.
3 Voer die boom en kante van die voorbereide panne met die krummelkors uit.
4 Maak seker die papierstrokies hang oor sodat jy die tertjies maklik kan uitlig. Sit vir 20 min. in die yskas.
5 Meng die mascarpone, maaskaas, pampoen, eiers en meel tot baie glad.
6 Verdeel die vulsel tussen die tertkorse. Bak vir 60 min. tot die vulsel gestol is.
7 Laat in die pannetjies afkoel en sit vir 3 uur of oornag in die yskas.
8 Haal 20 min. voor opdiening uit en garneer met ertjiespriete en babakruieblaartjies.