Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie
Ingredients Genoeg vir 2 x 375 ml-bottels • 15 ml (1 e) olyfolie • 1 ui, fyn gekap • 30 ml (2 e) gekapte knoffel • 15 ml (1 e) gerasperde gemmer • 30 ml (2 e) fyn gerasperde lemoenskil • 60 ml lemoensap • 1 kg pampoen, geskil en in blokke gesny • 5 lourierblare • 250 ml (1 k) appelasyn • 375 ml bruinsuiker • sout Instructions 1 Braai die ui en die knoffel in die verhitte olie in ’n middelslagkastrol tot sag. 2 Voeg die res van die bestanddele by en laat kook. 3 Verlaag die hitte en prut vir 30-40 min. tot die pampoen sag is. 4 Steriliseer 2 bottels met ’n bietjie water in elkeen vir 5 min. in die mikrogolf. 5 Gooi die water uit en skep die warm blatjang in die bottels. 6 Maak toe en laat afkoel. 7 Hou in die yskas.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Resep deur Vickie de Beer
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar