Deur Vickie de Beer. Foto deur Neil Corder
Pampoenbakkie
Serves: 6
Cooking Time:
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- 6 klein, ronde pampoentjies wat stewig regop kan staan
- 90 ml (6 e) olyfolie
- growwe sout en gemaalde swartpeper
Instructions
- Voorverhit die oond tot 190 ºC.
- Sit die pampoentjies op ’n bakplaat en sprinkel olyfolie, sout en peper oor. Bak vir ±20 min. tot sag binne, maar steeds ferm buite.
- Sny die bokant van die pampoen met ’n skerp mes af en hou eenkant. Skep al die pitte met ’n lepel uit.
- Giet die sop in die pampoen, sit die “dekseltjie” op en sit voor.
Anelle Tewson
Lees Meer
Die lekkerste botterbroodjies (skons)
21/01/2025
5 vinnige visresepte vir aandete
20/01/2025