Pak ’n eko-vriendelike kosblik deur: Elandrè Swart. Hooffoto: Milkos/iStock photos
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dit is belangrik om gehidreer te bly veral in die somer, daarom is die keuse van jou waterbottel belangrik. Vermy plastiek en kry ’n vlekvryestaalbottel. Dié bottels lek nie, is BPA-vry en het beter insulasie as plastiek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
’n Kosblik met verskillende afdelings is ideaal om ’n verskeidenheid peuselhappies in te pak. Hou ook in gedagte dat jy dalk eetgerei gaan nodig hê, en besluit of die houer genoeg plek vir ekstras het.
Hierdie kosblik van Woolworths is perfek vir skool of werk. Dis gemaak van polipropilene (PP) en is duursaam en herwinbaar. Die houer kom met ’n rekband en bevat twee houers asook eetgerei.
Waspapier (beeswax paper) is ’n volhoubare manier om jou toebroodjies in toe te draai en ’n goeie alternatief vir plastieksakkies. Waspapier is herbruikbaar en maklik om skoon te maak.
Hou die materiaal van jou kossak in gedagte. Wanneer jy ’n materiaal soos neopreen kies, sal die sak sterk en waterdig wees. Neopreen is ook ’n goeie isolator wat jou kos vars hou.
Yuppiechef |Yuppiechef.com
Takealot |Takealot.com
Superbalist |Superbalist.com
Woolworths |Woolworths.co.za
Faithful to Nature |faithful-to-nature.co.za
Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…
Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…
Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…
Genoeg vir 6 Bestanddele 625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…
Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…
Hierdie webwerf gebruik koekies.