Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Fraksie-akteur Edwin van der Walt
Louis en Albert was vir reekse soos Fynskrif, Troukoors en Die boekklub verantwoordelik en hulle het met Fraksie beslis weer ’n groep merkwaardige karakters geskep. Edwin van der Walt, bekend vir …