Die man met die sagte oë
Die vrou wat weerkaats word, is nie meer jonk nie, maar vreemdes skat nooit haar ouderdom reg nie. Dis net as sy vir Stefan, wat duidelik al oor die dertig …
Die vrou wat weerkaats word, is nie meer jonk nie, maar vreemdes skat nooit haar ouderdom reg nie. Dis net as sy vir Stefan, wat duidelik al oor die dertig …
1 Verbloem donker kringe onder jou oë By Bobbi Brown glo ons dat jy eers ’n kleur-korrigeerder moet gebruik, daarna ’n verbloemer en laastens poeier. Die poeier help dat die verbloemer …
Wat is menstruasie? Maandstonde, "daardie tyd van die maand", "kalenderkoors" en "die rooi karretjie" is ’n paar gereelde terme wat gebruik word om menstruasie te beskryf. In werklikheid kom die woord …
“Bid gedurig,” staan in 1 Tessalonisense 5:17. Die vraag is: Waar? Wanneer? Hoe? Deur die eeue en in verskillende wêrelddele het mense verskillend gebid. Die Christelike tradisie alleen bevat ’n …
Angelina Jolie en haar sagte kurwes en vol lippe versinnebeeld vroulikheid. Maar daar skemer ’n stille krag deur in haar waterpasblik, selfs in haar vermoë om oor enigiets te kan …
Quinne Brown is ma. ’n Rol wat sy so natuurlik speel asof sy haar lewe lank daarvoor geoefen het. Sedert Charlotte Quinta gebore is, kyk Quinne nog elke dag met …
Gerard, of Gerry soos hy homself voorstel, het ’n onwettige hoeveelheid sjarme, ’n stoute streep en ’n verrassend kwetsbare kant wat vroue week maak sodat hulle hom wil “red”. Maar …
Geboorte en dood. Dié twee is normale gebeurtenisse in elke mens se lewensverloop, of hoe? Nie uit die oogpunt van ons samelewing nie. Met ouer word en die dood het …
Ek het Robert Pattinson in 2003 ontmoet toe hy die tragiese rol van Cedric Diggory in Harry Potter and the Goblet of Fire gespeel het. Dit was ’n koue dag, …
Voor ek by Madiba begin werk het, het ek van ’n gewone lewe gedroom. Ek wou maar net ’n salaris verdien, trou en kinders hê,” vertel Zelda la Grange, oudpresident …
Om rond te tas Waar Janet voor die ruitjiesvenster van die ouwêreldse hotelkamer sit, kyk sy uit oor die eeue oue kerkhof se skewe grafstene. Sy het vir die kamer met …
Pantene het die geleentheid aan ’n paar skoonheidskenners gebied om haargesondheidskenner, Dr. John Gray, te ontmoet. Dr. Gray is ’n mediese dokter, skrywer van vele haar- en vel artikels en …
By Anna Smit* was daar geen twyfel dat sy die stryd moes aanpak om haar kleinkind te mag sien nie. “Die kultuurkenner P.T. Muntze som die belangrikheid van kontak met …
Hoe en wanneer het jou handelsmerk ontstaan? Vroeg in 2010 het ek my handelsmerk gestig. Dit het alles met ’n droom begin en deur dit te doen waarvoor ek lief is. …