Watter dryfvere laat jou vlieg?
Mense is ingewikkelde wesens, en luister jy na digters, liedjieskrywers en smoorverliefdes, is vroue die mees misterieuse wesens op die planeet. Die goeie nuus is dat die Pretoriase menslike hulpbronspesialiste …
Mense is ingewikkelde wesens, en luister jy na digters, liedjieskrywers en smoorverliefdes, is vroue die mees misterieuse wesens op die planeet. Die goeie nuus is dat die Pretoriase menslike hulpbronspesialiste …
Ek lewe nog. Om ’n spesifieke, maar onbekende rede, daarvan is ek seker,” skryf dr. Cival Mills, die mediese dokter by wie die skaars siektetoestand inkluissindroom elf jaar gelede gediagnoseer …
Op 'n Kaapse wintersdag nooi Erica Wessels my in Woodstock by haar knus skakelhuisie met sy mooi plankvloere en antieke stoele in: 'n Grys, koue, nat dag met reënvlae wat …
Ek ontmoet Ellaine Kapp in die kantoor van haar eie skoonheidsalon. Dis ’n belangrike stukkie inligting, want het jy Ellaine vóór 2004 geken en intussen kontak verloor, sal jy eers …
Dis geen lighartige veld nie, help dr. Cecelia Rosa van Graphanex: Institute of Professional Graphology in Johannesburg my reg toe ek haar na krabbels uitvra. Net soos handskrif is krabbels …
Jammer ek’s laat,” sê Cameron Diaz met ’n groot glimlag. “Ek moes ’n draai loop en het ’n reuse-blaas, dit het vreeslik lank gevat om klaar te maak.” En soos …
Gestremdheid is nie vir sissies nie. Bring ’n paar uur saam met ’n persoon in ’n rolstoel deur, en jy voel klein en nederig voor die tyd en deursettingsvermoë wat …
Madonna lyk klein en fyn in ’n rooi bloes, swart potloodromp en swart stilletos van Yves Saint Laurent. Haar palmtassie is van Givenchy, haar armband ’n unieke ontwerp van Cartier …
Vroeg in die vorige eeu het sielkundiges begin besef dat baie van die ou sprokies van geslag na geslag geheime boodskappe oordra, groot lewenswaarhede waaraan mense (mans sowel as vroue) …
Linde se droom Linde is ’n senior bestuurder in Randburg. Haar gestroopte klerestyl weerspieël haar persoonlikheid: sonder fieterjasies. Voete op die grond. Nie iemand wat aan Marsmannetjies glo nie. Maar, vertel …
Jy ken dalk nie haar naam nie, maar die gesig is bekend, want vyftig jaar al sien ons Betty White gereeld op televisie. Onthou jy nog vir Rose in The …
Dis juis Ralph Fiennes se vermoë om gelyktydig begeerte en hartseer uit te straal wat vroue wêreldwyd op hom verlief laat raak het - wie sou hom ná The English …
Mev. 40’s Sy ontwikkel ’n smaak vir die arbeidsmark en langbroeke omdat vroue in die oorlog moes uitspring en manswerk doen. Die einde van die Tweede Wêreldoorlog in 1945 stuur …
Die goedversorgde, voormalige pastoriemoeder en haar man is ou bekendes by die plaaslike gim op Hartbeespoort. Hulle sukkel nie met oorgewig nie en is ’n voorbeeld vir ander paartjies in …