Mango
As verliefde jong man het my pa my ma ‘n keer in sy arms oor die vlak water van die Ndebegeni-valle in Magoesbaskloof naby Tzaneen gedra. Ek weet, want ek …
As verliefde jong man het my pa my ma ‘n keer in sy arms oor die vlak water van die Ndebegeni-valle in Magoesbaskloof naby Tzaneen gedra. Ek weet, want ek …
Slaappille Eers toe Liesl voor Emily se huis stilhou, onthou sy haar vriendin is in Kenia om aan ’n dokumentêre program te werk. Waarheen nou? Sy wil nie alleen …
Foto deur: Johan Wilke Het jy die rol van speurder De Wet in Deon Meyer se fliek, Die Laaste Tango, geniet? Ek geniet elke rol wat ek vertolk. Maar dis dalk nie die regte …
Die huilende nar Herman is die volgende paar dae nie by die spreekkamer nie. ’n Jong veearts neem in sy plek waar terwyl hy op sy plaas gaan voorbereiding doen vir …
Die koi dam Terwyl Liesl aantrek, hoor sy die deurklokkie lui. Sy begin haar hemp vasknoop terwyl sy die gang af loop. Sy hoop Herman het al gery want sy is …
Peet Bothma, redakteur van Sondag, was voor sy koerantloopbaan in die polisie, en onder meer perssekretaris van die voormalige minister van wet en orde, Adriaan Vlok. Hy vertel hoe Madiba …
Naomi Watts is 'n tingerige vrou. Haar emosies speel oor haar gesig, en mens kry die idee dat as sy haarself daaraan sal oorgee, dat dit haar sal oorweldig. Sy …
Die satyn japon ‘n Vrouefiguur sit in ‘n lotus- posisie, maar haar hande rus nie ontspanne op haar knieë nie. Dit reik uit om ‘n roos te pluk. Tussen haar en …
Bo in die huis klim die kabelkarretjie in die een venster teen Tafelberg uit. In ’n ander venster waak die Twaalf Apostels roerloos oor ’n koue Atlantiese Oseaan wat verder …
Hy krap-krap met sy vurk in sy bord. Sug. Krap weer. Sug. “Mamma, ek weet regtig nie van enige ander agtjariges wat skorsies eet nie. Ook nie negejariges nie. Ek …
’n Mastektomie doen iets aan jou psige. Dis oor meer as ontuisheid met die nuwe, vreemde dimensies van jou lyf. Hier is jou vrouwees aangeraak, verander. Die beeld van jouself …
Die ompad Ek was op soek na geel varkore, want vertel iemand my, op die Steenkampsberge naby Roossenekal groei geel varkore in rotsskeure. Komende van die Boland, waar wit varkore in …
Ontwerper Marc Jacobs van Louis Vuitton fokus hierdie seisoen op die luukse kwaliteit en koninklike behandeling van die materiale wat vervaardig is vir die 2013/2014 modereeks. Die drie …
Mense is ingewikkelde wesens, en luister jy na digters, liedjieskrywers en smoorverliefdes, is vroue die mees misterieuse wesens op die planeet. Die goeie nuus is dat die Pretoriase menslike hulpbronspesialiste …