Sensuele Suid-Amerika, byderwetse Dubai
Hier is ’n klompie ekstra ervarings, wenke en foto's as byvoeging by "Die verrassingselement", ons reisartikel in die Julie 2014-uitgawe. Algemeen *Laai jou selfoon by die instaphekke op internasionale …
Hier is ’n klompie ekstra ervarings, wenke en foto's as byvoeging by "Die verrassingselement", ons reisartikel in die Julie 2014-uitgawe. Algemeen *Laai jou selfoon by die instaphekke op internasionale …
H ... vir Hollywood Ek hou daarvan om in karakters in te klim, veral glamorous vroue uit die silwerdoek-verlede. Hulle was die voorlopers van die glam- Hollywood-era. Ek is dol op …
Dubbele visie “Johan! Ja, ons is darem al anderkant Barberton. O so? Jy lieg! Regtig? Ek sê jou, dis regtig Isa wat op die lughawe was. Het jy Isa …
Beskryf jou musiekstyl. Dit is vir my moeilik om my musiekstyl te beskryf. ’n Mens kan verskeie inlvoede in musiek raakluister. Eerstens kan ek wel sê dat my musiek liriekgedrewe is. …
Slaaploosheid, edelstene en kondome My eerste dag in Thailand was 35 uur lank. Ons het die Saterdagmiddag uit Johannes-burg op ons Thai Airways-vlug vertrek en vroeg Sondagoggend (Thailand is vyf …
Die bloedbesmeerde oorbel Emily trek ’n paar toutjies by Dagblad en vind uit by watter plastiese chirurg Isa haar operasie laat doen het. Die chirurg het inderdaad ’n slegte reputasie en …
My lewe lank sleep ek al dié bruin afgedopte koffertjie met my saam: nagrokkie, tandeborsel en skoon broekie vir kleintyd se oorslaap. Oupa se Bybel en sy woordeboek. Vliegkaartjies van waar my krummels (soos ek en my ma ons kinders noem) …
Cornél Dunn se ma is op 14 Februarie 2012 oorlede “’n Dag vir ballonne, sjokoladehartjies en liefdes ballades, was ook die dag wat my ma gekies het om finaal te groet,” …
Cindy Crawford, Jerry Hall en verskeie internasionale topmodelle se dogters het al in hul modelvoetspore gevolg. Met goeie gene kan dit seker nie anders nie. Drie Suid-Afrikaanse oud-modelle, Anri van …
‘Vasbyt ou girl …’ Die Arende se soektog is baie gefokus. Asof hulle Konrad se gewoontes ken, mik hulle op die kratte in die motorhuis. Dit word in paneelwaens …
Vonnisoplegging vind vroeg in Mei plaas in die Griekwastad-moordsaak, een van die skokkendste ouermoorde en hofsake nog in ons regsgeskiedenis. Niemand wil glo dat die 17-jarige tiener wat aan die …
Is ons, en spesifiek Afrikaanse mans, gewapen en aggressief? Het ons meer wapens as ander mans in die land? Is ons aggressiewer as ander mans? Of is Suid-Afrikaners oor die …
Om weg te vlieg Isa maak ’n entrance. Haar haarverlengings paraat, soos ’n leeuwyfie wat haar prooi bekruip, stap sy tot by Liesl se bed. Asof in stadige aksie …
Wanneer dit gebeur Elmari Mulder Craig, seksuoloog van Pretoria, sê dis belangrik om jou eie reaksie as ouer te beheer. Sodra jy oorreageer, of kwaad is oor wat jou kind gesien …