Kan mans warmgloede kry?
’n Leser vra op Facebook of mans óók gloede kan kry wat soos die menopouse se warmgloede lyk. Die antwoord? Ja. “Dit is tipies van die neuro-endokriene tumors (NETs) van veral die dunderm …
’n Leser vra op Facebook of mans óók gloede kan kry wat soos die menopouse se warmgloede lyk. Die antwoord? Ja. “Dit is tipies van die neuro-endokriene tumors (NETs) van veral die dunderm …
Die tango Liesl neem swaar afskeid van Dewald en Etna. Hulle eet vir oulaas saam in ’n knus eetplekkie in Lima en ’n paar borde pisco sours en ceviche …
Een van die heel lekkerste dinge van vyftig-wees is dat ek geleer het om met humor en grasie saam te leef met al die oumensgoete wat my oënskynlik oornag in …
Ons weet nou: • Ebola kan ses dae lank op ’n oppervlakte oorleef waaraan ’n siek persoon geraak het. Die simptome (Simptome van Ebolakoors wat jy nie kan miskyk nie), lyk …
Die soen Liesl maak vinnig verskoning. Sy moet uit die situasie wegkom. Die toneeltjie waarin Herman aan die tafel oorkant haar met die godin flikflooi, is net te veel vir haar. Sy …
Media-sirkus Die media juig oor die intuimel van die EMKO-kaartehuis en die koerante vlieg van die rakke af. Hul voorblaaie lees soos speurverhale. Ondersoekende en sake-joernaliste skarrel om die legkaart van …
My pad het in 1993 die eerste keer met Steve s’n gekruis. Toe reeds ’n ster, het hy met ’n pet en sonbril ’n bietjie anonimiteit probeer koop. Maar in …
In 2010 (Oktober-uitgawe) het Ilse Salzwedel by Liewe Heksie se Verna Vels gaan koffie drink en ’n baie interessante vrou ontdek. Ek onthou hulle nog. My Liewe Heksie-plate. Daar was een met ’n pepermentgroen omslag, …
Gedagtig aan die neerdrukkende omstandighede waarin mynwerkers hier gewoon het, en die bloedige politieke stryd, het ek ’n stad onder ’n wolk van mistroostigheid verwag. Allesbehalwe! Soweto, veral Orlando West, …
Die gebou waar ek werk, het 'n make-over gekry. Ek verlustig my in die oop ruimtes, verbeeldingryke teëlpatrone, baldadige oranje en rooi aksente en veral in die wit lessenaar waarby …
Naam Carina Stander Waar ons was Royal Malewane Lodge Wie almal daar was Carina Stander en Gerrit van Niekerk Ligging Royal Malewane …
Die kunskenner Na dae se slaap en energiedrups voel Liesl sterk genoeg om self die twee Botox Barbies en die Arabiese knoeiers aan te pak. Roxy en Erna kom haal haar …
Die boere tango Die veeartse en wildbewaarders het tydens die projek al die renosters in ’n omtrek van 50 km se horings met gif behandel. Liesl geniet dit om die aksie van …
Ancient etheral Geïnspireer deur Game of Thrones, die gewilde televisieprogram. Herkenbare elemente: Wispelturig Sci-fi Handgemaak Duur handwerk en stukke van weleer Victorianism Versier en verfraai Dun sy, kant, organza, en sagte plooitjies Voorbeelde Simone …