Help hom herstel na ’n hartaanval
8 wenke vir nabymense van iemand wat ’n hartaanval gehad het 1. ’n Hartaanval is ’n krisisstuasie, en die logistiek kan aandag verg. Jy kan jou man, pa of persoon wat …
8 wenke vir nabymense van iemand wat ’n hartaanval gehad het 1. ’n Hartaanval is ’n krisisstuasie, en die logistiek kan aandag verg. Jy kan jou man, pa of persoon wat …
Deur Anet Schoeman. Foto: Ridofranz/istock images Teleurstelling en pyn is deel van die lewe, sê dr Tessa van Wijk, traumatoloog en skrywer van die boek Trauma: riglyne vir slagoffers. “Tog is trauma een …
’n Tyd vir gevaarlik leef Die omroeper en skrywer Amore Bekker staan op die drumpel van ’n nuwe lewensfase. Een waarin sy wil waag, haarself wil uitdaag en met oorgawe wil …
Ná die ontploffing aan die einde van episode vier verlede week, lei van die huisvroue nog aan bomskok. Michelle nooi Anita uit om na juwele te gaan kyk in Stellenbosch sodat …
Christel van den Bergh se onverwagse lewe Sy’t nooit moederskap oorweeg nie, maar die lewe het ander planne gehad het. Nou kom moederskap vir Christel van den Bergh, bekend vir haar …
Niemand wil geld bestee aan iets wat dalk gevaarlik kan wees nie, maar tog soek ons almal na die wondermiddel wat ons, soos in die sprokies, lank en gelukkig sal …
Onlangs deel iemand die volgende aanhaling met my: “The ability to speak several languages is an asset, but the ability to keep your mouth shut in any language is priceless.” Vir …
Woorde: Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts ’n Rekordgetal van 1 210 Sauvignon-wyne regoor die wêreld het vanjaar meegeding om die hoogs gesogte Concours Mondial du Sauvignon-medaljes. Vyftig internasionale beoordelaars het silwer- …
Nie goed genoeg nie? Wat jy kan doen oor gevoelens van minderwaardigheid deur Anet Schoeman. Hooffoto: iStock/Stígur Már Karlsson /Heimsmyndir Onlangs het ’n vriendin vir haar ma in die aftree-oord gaan …
Deur Anys Rossouw. Foto Pexels Sensitiewe mense het die gawe van ’n sagte gees en ’n fyn aanvoeling en deernis vir mense, diere, die omgewing en estetika. Hul beleef, gee, leef …
Deur Catherine Schenck. Hooffoto Pixabay Jy stel dalk belang in ’n "Zero Waste"-leefstyl maar is oorweldig deur die hoeveelheid goed waarvan jy ontslae moet raak. Jy kan ons 10 praktiese wenke …
Die kuns van flirt deur Anet Schoeman. Hooffoto: Unsplash Die kuns van flirt Fliekhelde ken altyd die kuns van die regte woorde op die regte tyd. “Was dit kanonvuur of my hart wat …
Raak ontslae van jou emosionele bagasie deur Mariette Snyman Skud dit af! Stel jou voor hoe gaaf dit sou wees as ons elke dag onbelemmerd kon aanpak - sonder ’n enkele verwyt …
Vlei jou beste bates in ’n eenstuk-swembroek deur Bea Lingenfelder en Susra Matthee. Hooffoto: Pixabay 1. Kyk na hierdie neklyn as jy groter borste het As jy groter borste het, is ’n …