Dans met die rooirok: Hoofstuk 5
Dooie kat Amelie staar na die foto van Amelia Marceaux. Dis asof sy in ’n spieël kyk! Dis ongelooflik! Hoe kan ’n vrou wat vroeg in die vorige eeu in Frankryk …
Dooie kat Amelie staar na die foto van Amelia Marceaux. Dis asof sy in ’n spieël kyk! Dis ongelooflik! Hoe kan ’n vrou wat vroeg in die vorige eeu in Frankryk …
Kry krag vir die dag ... As daar een tyd in jou lewe is wanneer jy maar teen Super Woman en Lara Croft mag afsteek, is dit met kankerbehandeling. Rus is …
Mark Boucher Mark Boucher het geen idee hoeveel balle hy al met ’n krieketkolf afgeweer het nie, maar een bal het sy lewe verander. Die dwarsbalkie wat hom in sy oog …
Jy ken hulle op ’n afstand uit: gewone mense met ’n ongewone liefde vir die lewe. Hulle is nie noodwendig jonk, mooi, gesond of suksesvol nie, maar hulle is oop …
Unieke styl Marianne Fassler is al baie name genoem: Suid-Afrika se Vivienne Westwood, Alice in Wonderland … Sy is ’n legende in die modebedryf en haar eiesoortige styl is nog net so …
Rolanda Marais is op die kruin van die golf en sy gaan waarskynlik nog lank daar bly as jy kyk na die rolle en akkolades wat instroom. Resensente het haar …
Skattejag Amelie is een van daardie nuuskierige mense wat sal grawe tot sy by die kern van ’n geheim uitkom. Sy het van die eerste dag wat sy Mon Abri gesien …
Tussen sub B en standerd een het die ontwerper en skrywer van die suksesvolle Style Bible, Simon Rademan, se lewe ingrypend verander. Dié traumatiese gebeure het bepaal watter soort mens …
Die enigste windmakerige ding aan Robbie Kruse (28) is sy blonde kuif – van aanstellerigheid is daar geen sprake nie. Al is hy deesdae ’n gewilde gesig op kykNET se …
As verslaggewer het ek dikwels die gesegde gehoor: “Moenie dat die feite inmeng met ’n lekker storie nie.” Dit is altyd spottenderwys gesê want ons het geweet hoe belangrik dit is …
Aardige geluide Die kinders staan geskok na die ou huis in die vergroeide tuin en kyk. Selfs die hiperaktiewe Labrador, Buks, sit doodstil na die onthulling en kyk. “Ma! Ma verwag seker …
EPISODE 46 Argentynse troukoek Guido bel Liesl vroeg wakker. “Tyd om groentemark toe te gaan! Ek laai jou oor ’n halfuur op.” Haar hare is nog nat as die motorfiets deur die vroeggend-verkeer …
Die pragtige radio- en TV-persoonlikheid, Thando Thabethe van 5FM, is NIVEA se nuwe handelsmerk-ambassadeur vir ’n nuwe veldtog vanaf September tot Desember 2014. Thando is weekliks op die 4-7nm Roger …
Wat is tot dusver die mooiste herinnering van jou loopbaan? Daar was al soveel wonderlike tye in my loopbaan. Van die dag wat ons boetiek se deure geopen het, het ons …